Property Pointer Beach House Restaurant Ponto Grille and Carvery Reflexions Professional Hair Delfinos.Passion for food-Passion for life Skorpios Security Top Up Service Station Oyster World Wolwedans Game Farm

 

MosselbayonTheline | First With The News

 
STREET CAFé AMBIENCE WITH SPANISH DANCE PERFORMANCE - OLé! 
September 7 at 2:33 AM
 
We can't think of a more ideal place for regular live STREET shows and parties than the Mossel Bay area . . . and with so much local talent and innovative people, it can easily become one of Mossel Bay's trademarks as the happiest holiday town in the world!
 
 
DèJá Vu Vintage House and local flamboyant showgirl and performer Cornelle Carstens who live up to their slogan NO Business Like SHOW Business literally paved the way last night with a few Spanish dances on the stoep of their premises overlooking Marsh Street as a prelude to the traditional movie show in the Monroe Theatre.
 
 
monroe6
 
Guests enjoying snacks and drinks while waiting for the vintage movie Barefoot Contessa  

monro1
 
 
What a vibe! In brilliant Spring weather in lovely Mossel Bay . . . !
Olé!

Verbygangers het gisteraand verbaas na die vrolike Spaanse straattoneeltjie in Marshstraat gekyk waar die Tango/Flamenco nonchalant onder Olé-toejuiging 'n Mosselbaaise kleurtjie en seegeurtjie gekry het . . .
 
monroe9
 
Die heerlike interkontinentale straatkafee-atmosfees wat kunstenaars na 'n dorp kan bring, moet nie onderskat word nie . . . en met Mosselbaai se heerlike buitelug-klimaat en natuurskoon, asook groot verskeidenheid top-kunstenaars wat hier kom nesskop het, kan straatteaterkuns eintlik 'n groot aantrekkingskrag en toeriste-lokmiddel wees wat die middedorp saans laat léwe . . .
 
monroe5
 

As Cornelle Carstens, Mosselbaai se flambojante verkleurmannetjie-"entertainer" gisteraand 'n bietjie langer haar lewendige Spaanse danspassies op die sypaadjie voor Dèjá Vu Vintage House uitgepak het, kon sy dalk die hele Marshstraat spontaan aan die dans gehad het . . . 
 
 
 
Die Spaanse musiek en dansnommertjies op die sypaadjie voor DèJá Vu is as voorskou vir die gebruiklike bioskoopvertoning in die Monroe-teater aangebied. Te oordeel na die gaste en verbygangers se reaksie, kan Mosselbaai se middedorp baie baat vind by sulke innoverende kunsvermaak in regte straatkafee-kunstradisie . . . .
 monroe

 

Meer foto's en interessante nuus op ons FB-blad: 

https://web.facebook.com/mosselbayontheline/posts/2487772941453958?

 

 

Related Articles:

Comments  

0 #1 iyouziju 2020-09-19 01:04
[censored] 500mg: http://mewkid.net/when-is-xuxlya/ Amoxil jqn.bjsb.mosselbayontheline.co.za.wlx.wa http://mewkid.net/when-is-xuxlya/
Quote