Die opspraakwekkende en omstrede Kareedouw-moordsaak waarin 'n geliefde boer al bykans vyf jaar teregstaan op twee klagte van moord, het 'n onverwagse wending geneem met die toetrede van die befaamde forensiese kenner, dr. David Klatzow. Dr David Klatzow het dadelik met sy aankoms in SA die toneel by die Kouga Kliphuis besoek Kyk video hier: https://youtube.com/watch/2xhF3MILkb8 Die tragiese dood van Jéan Vosloo (25) en sy verloofde, Mari Hoon (28), onder uiters vreemde omstandighede in die...
TOP STARS FOR MOSJAZZ FESTIVAL The 3 rd annual MosJazz Festival at De Bakke/Santos Holiday Resort in Mossel Bay is taking place from 28 November to 2 December 2019 and promises to be the biggest and best one thus far. The music line-up is impressive, with confirmed artists thus far including the...