Dis nie net die publiek wat ontstig is oor die ernstige wanpraktyke in Mosselbaai se eiendomsbedryf deur ongeregistreerde “agente” en agentskappe wat oneties optree en die hele bedryf groot skade berokken nie. Professionele agentskappe en betroubare agente is ewe bekommerd oor die groot aantal “cowboys” in die bedryf.
- Related Articles:



