ANC-lede kies Cyril om skeuring te vermy
Adj.pres. Cyril Ramaphosa is tot president van die ANC verkies, want die meeste ANC-lede wil vernuwing hê sodat die party nie verdere steun by kiesers verloor nie.
- Related Articles:
Adj.pres. Cyril Ramaphosa is tot president van die ANC verkies, want die meeste ANC-lede wil vernuwing hê sodat die party nie verdere steun by kiesers verloor nie.
Sy boek het ongekende opslae gemaak en die eerste oplaag is binne ‘n week wêreldwyd opgeslurp. Eintlik was hy nie meer lus vir skryf nie – nevvermaaind ‘n mynveld van korrupsie en staatskaping oopgrawe. Eintlik wou hy net kosmaak in hul aftree-restaurant op Riebeek-Kasteel.
Mosselbaaiers het gister gewys waarom dié dorp al telkemale bekroon is as die mooiste, skoonste en beste Dorp van die Jaar! Dis die ménse wat ‘n dorp maak of breek en hier gee die mense om vir mekaar en die natuur en staan op vir wat reg is en dit waarin hulle glo . . .!
Man gevonnis vir moord op Human-egpaar